Grade 9 Leesbegrip
Afrikaans practice questions and a worked example
Worked example
Answer & explanation
Test your understanding
Try a similar Grade 9 Leesbegrip question and get a useful next step based on your answer.
No account needed to start.
Question 1 of 3
Learn from each answer, right or wrong.
Try again before revealing the solution.
More practice questions
Explore additional Grade 9 Leesbegrip questions.
- 2PORT ELIZABETH, SUID-AFRIKA 1 Port Elizabeth, ook bekend in die volksmond as 'Die Baai' of 'PE', is geleë aan Algoabaai in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Mense praat ook van die 'vriendelike' of 'winderige' stad. 2 Die stad is 'n gewilde toerismebestemming. Die stad se warm, subtropiese klimaat, polsende naglewe en lang wit strande gee vir besoekers en inwoners 'n permanente vakansiegevoel. 3 Die hoofbesienswaardigheid is die stad se strande. Kingstrand is waar jy kan gaan ontspan vir die dag. As jy lief is vir watersport en strandfeeste gaan jy na Hobiestrand. Die branderplankryers glo dat Pollockstrand die beste in die wêreld is en verliefde paartjies besoek Humewood- en Bloubergstrand. 4 As jy nie 'n strandmens is nie, bied die stad ook ander besienswaardighede wat besoek kan word. Port Elizabeth se hawe, middestad en waterfront is in 2010 vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi herontwikkel. Daar was agt Wêreldbekerwedstryde tydens die toernooi in die Nelson Mandelabaai-stadion gespeel. Die Afrikanasiebeker van 2013 het ook van die stadion gebruik gemaak. 5 Die Port Elizabeth-lughawe staan bekend as die 'Tien-minute-lughawe'. Die rede daarvoor is dat 'n rit na die lughawe vanaf die middestad en die meeste voorstede, bv. die Boardwalk-sentrum minder as tien minute neem. Hierdie lughawe hanteer jaarliks meer as een miljoen passasiers en 800 ton vrag, wat blomme, bevrore kreef, vleis, volstruisvelle en geplukte sampioene insluit. Die lughawe is in 1929 deur Luitenant-kolonel Miller begin. Hy het 'n lugdiens tussen Port Elizabeth en Kaapstad vir sy lugposdiens benodig. 6 Nog interessante plekke om te besoek is die slangpark en oseanarium. Die dolfynswembad het op 12 Desember 1968 sy deure geopen, dieselfde dag wat die Baai se geliefde dolfyn, Dolly, gebore is. Dolly word steeds beskou as die oudste Bottelneus dolfyn wat in gevangenis gebore is. Sy het vir 36 jaar die toeriste met haar toertjies vermaak. 7 In 1942 is die eerste slangpark geopen. Dit was die eerste van sy soort in die wêreld. Die slangpark het mense van oraloor gelok en die demonstrasies deur slanghanteerders was baie gewild. Selfs die Britse koningsgesin het die park in 1947 besoek. 8 Vir die besoekers wat van die naglewe hou, is daar die Boardwalk-sentrum met al sy heerlike restaurante en die casino. Die filmteaters is ook daar. Die Victoriaanse boustyl van die sentrum is uniek in Suid-Afrika. 9 Port Elizabeth maak ook voorsiening vir die akademie: Die Nelson Mandela-universiteit is met trots vernoem na Suid-Afrika se eerste swart president. Vir dekades was dit die enigste tweetalige universiteit in die land. Daar is dus iets vir elke toeris se belangstelling in Port Elizabeth. [Verwerk en aangepas uit verskeie bronne www.lekkeslaap.co.za, Port Elizabeth, Wikipedia] 1.5 Verduidelik wat met ʼn plek gebeur as dit ‘herontwikkel’ word.
- 3PORT ELIZABETH, SUID-AFRIKA 1 Port Elizabeth, ook bekend in die volksmond as 'Die Baai' of 'PE', is geleë aan Algoabaai in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Mense praat ook van die 'vriendelike' of 'winderige' stad. 2 Die stad is 'n gewilde toerismebestemming. Die stad se warm, subtropiese klimaat, polsende naglewe en lang wit strande gee vir besoekers en inwoners 'n permanente vakansiegevoel. 3 Die hoofbesienswaardigheid is die stad se strande. Kingstrand is waar jy kan gaan ontspan vir die dag. As jy lief is vir watersport en strandfeeste gaan jy na Hobiestrand. Die branderplankryers glo dat Pollockstrand die beste in die wêreld is en verliefde paartjies besoek Humewood- en Bloubergstrand. 4 As jy nie 'n strandmens is nie, bied die stad ook ander besienswaardighede wat besoek kan word. Port Elizabeth se hawe, middestad en waterfront is in 2010 vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi herontwikkel. Daar was agt Wêreldbekerwedstryde tydens die toernooi in die Nelson Mandelabaai-stadion gespeel. Die Afrikanasiebeker van 2013 het ook van die stadion gebruik gemaak. 5 Die Port Elizabeth-lughawe staan bekend as die 'Tien-minute-lughawe'. Die rede daarvoor is dat 'n rit na die lughawe vanaf die middestad en die meeste voorstede, bv. die Boardwalk-sentrum minder as tien minute neem. Hierdie lughawe hanteer jaarliks meer as een miljoen passasiers en 800 ton vrag, wat blomme, bevrore kreef, vleis, volstruisvelle en geplukte sampioene insluit. Die lughawe is in 1929 deur Luitenant-kolonel Miller begin. Hy het 'n lugdiens tussen Port Elizabeth en Kaapstad vir sy lugposdiens benodig. 6 Nog interessante plekke om te besoek is die slangpark en oseanarium. Die dolfynswembad het op 12 Desember 1968 sy deure geopen, dieselfde dag wat die Baai se geliefde dolfyn, Dolly, gebore is. Dolly word steeds beskou as die oudste Bottelneus dolfyn wat in gevangenis gebore is. Sy het vir 36 jaar die toeriste met haar toertjies vermaak. 7 In 1942 is die eerste slangpark geopen. Dit was die eerste van sy soort in die wêreld. Die slangpark het mense van oraloor gelok en die demonstrasies deur slanghanteerders was baie gewild. Selfs die Britse koningsgesin het die park in 1947 besoek. 8 Vir die besoekers wat van die naglewe hou, is daar die Boardwalk-sentrum met al sy heerlike restaurante en die casino. Die filmteaters is ook daar. Die Victoriaanse boustyl van die sentrum is uniek in Suid-Afrika. 9 Port Elizabeth maak ook voorsiening vir die akademie: Die Nelson Mandela-universiteit is met trots vernoem na Suid-Afrika se eerste swart president. Vir dekades was dit die enigste tweetalige universiteit in die land. Daar is dus iets vir elke toeris se belangstelling in Port Elizabeth. [Verwerk en aangepas uit verskeie bronne www.lekkeslaap.co.za, Port Elizabeth, Wikipedia] 1.6 Hoe laat sal jy by die lughawe arriveer as jy nog 08:20 by die Boardwalk-sentrum is? Motiveer jou antwoord deur na paragraaf 5 te verwys.
- 4PORT ELIZABETH, SUID-AFRIKA 1 Port Elizabeth, ook bekend in die volksmond as 'Die Baai' of 'PE', is geleë aan Algoabaai in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Mense praat ook van die 'vriendelike' of 'winderige' stad. 2 Die stad is 'n gewilde toerismebestemming. Die stad se warm, subtropiese klimaat, polsende naglewe en lang wit strande gee vir besoekers en inwoners 'n permanente vakansiegevoel. 3 Die hoofbesienswaardigheid is die stad se strande. Kingstrand is waar jy kan gaan ontspan vir die dag. As jy lief is vir watersport en strandfeeste gaan jy na Hobiestrand. Die branderplankryers glo dat Pollockstrand die beste in die wêreld is en verliefde paartjies besoek Humewood- en Bloubergstrand. 4 As jy nie 'n strandmens is nie, bied die stad ook ander besienswaardighede wat besoek kan word. Port Elizabeth se hawe, middestad en waterfront is in 2010 vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi herontwikkel. Daar was agt Wêreldbekerwedstryde tydens die toernooi in die Nelson Mandelabaai-stadion gespeel. Die Afrikanasiebeker van 2013 het ook van die stadion gebruik gemaak. 5 Die Port Elizabeth-lughawe staan bekend as die 'Tien-minute-lughawe'. Die rede daarvoor is dat 'n rit na die lughawe vanaf die middestad en die meeste voorstede, bv. die Boardwalk-sentrum minder as tien minute neem. Hierdie lughawe hanteer jaarliks meer as een miljoen passasiers en 800 ton vrag, wat blomme, bevrore kreef, vleis, volstruisvelle en geplukte sampioene insluit. Die lughawe is in 1929 deur Luitenant-kolonel Miller begin. Hy het 'n lugdiens tussen Port Elizabeth en Kaapstad vir sy lugposdiens benodig. 6 Nog interessante plekke om te besoek is die slangpark en oseanarium. Die dolfynswembad het op 12 Desember 1968 sy deure geopen, dieselfde dag wat die Baai se geliefde dolfyn, Dolly, gebore is. Dolly word steeds beskou as die oudste Bottelneus dolfyn wat in gevangenis gebore is. Sy het vir 36 jaar die toeriste met haar toertjies vermaak. 7 In 1942 is die eerste slangpark geopen. Dit was die eerste van sy soort in die wêreld. Die slangpark het mense van oraloor gelok en die demonstrasies deur slanghanteerders was baie gewild. Selfs die Britse koningsgesin het die park in 1947 besoek. 8 Vir die besoekers wat van die naglewe hou, is daar die Boardwalk-sentrum met al sy heerlike restaurante en die casino. Die filmteaters is ook daar. Die Victoriaanse boustyl van die sentrum is uniek in Suid-Afrika. 9 Port Elizabeth maak ook voorsiening vir die akademie: Die Nelson Mandela-universiteit is met trots vernoem na Suid-Afrika se eerste swart president. Vir dekades was dit die enigste tweetalige universiteit in die land. Daar is dus iets vir elke toeris se belangstelling in Port Elizabeth. [Verwerk en aangepas uit verskeie bronne www.lekkeslaap.co.za, Port Elizabeth, Wikipedia] 1.7 Haal ʼn frase uit paragraaf 5 aan wat bewys hoe gewild Port Elizabeth is.
- 5PORT ELIZABETH, SUID-AFRIKA 1 Port Elizabeth, ook bekend in die volksmond as 'Die Baai' of 'PE', is geleë aan Algoabaai in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Mense praat ook van die 'vriendelike' of 'winderige' stad. 2 Die stad is 'n gewilde toerismebestemming. Die stad se warm, subtropiese klimaat, polsende naglewe en lang wit strande gee vir besoekers en inwoners 'n permanente vakansiegevoel. 3 Die hoofbesienswaardigheid is die stad se strande. Kingstrand is waar jy kan gaan ontspan vir die dag. As jy lief is vir watersport en strandfeeste gaan jy na Hobiestrand. Die branderplankryers glo dat Pollockstrand die beste in die wêreld is en verliefde paartjies besoek Humewood- en Bloubergstrand. 4 As jy nie 'n strandmens is nie, bied die stad ook ander besienswaardighede wat besoek kan word. Port Elizabeth se hawe, middestad en waterfront is in 2010 vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi herontwikkel. Daar was agt Wêreldbekerwedstryde tydens die toernooi in die Nelson Mandelabaai-stadion gespeel. Die Afrikanasiebeker van 2013 het ook van die stadion gebruik gemaak. 5 Die Port Elizabeth-lughawe staan bekend as die 'Tien-minute-lughawe'. Die rede daarvoor is dat 'n rit na die lughawe vanaf die middestad en die meeste voorstede, bv. die Boardwalk-sentrum minder as tien minute neem. Hierdie lughawe hanteer jaarliks meer as een miljoen passasiers en 800 ton vrag, wat blomme, bevrore kreef, vleis, volstruisvelle en geplukte sampioene insluit. Die lughawe is in 1929 deur Luitenant-kolonel Miller begin. Hy het 'n lugdiens tussen Port Elizabeth en Kaapstad vir sy lugposdiens benodig. 6 Nog interessante plekke om te besoek is die slangpark en oseanarium. Die dolfynswembad het op 12 Desember 1968 sy deure geopen, dieselfde dag wat die Baai se geliefde dolfyn, Dolly, gebore is. Dolly word steeds beskou as die oudste Bottelneus dolfyn wat in gevangenis gebore is. Sy het vir 36 jaar die toeriste met haar toertjies vermaak. 7 In 1942 is die eerste slangpark geopen. Dit was die eerste van sy soort in die wêreld. Die slangpark het mense van oraloor gelok en die demonstrasies deur slanghanteerders was baie gewild. Selfs die Britse koningsgesin het die park in 1947 besoek. 8 Vir die besoekers wat van die naglewe hou, is daar die Boardwalk-sentrum met al sy heerlike restaurante en die casino. Die filmteaters is ook daar. Die Victoriaanse boustyl van die sentrum is uniek in Suid-Afrika. 9 Port Elizabeth maak ook voorsiening vir die akademie: Die Nelson Mandela-universiteit is met trots vernoem na Suid-Afrika se eerste swart president. Vir dekades was dit die enigste tweetalige universiteit in die land. Daar is dus iets vir elke toeris se belangstelling in Port Elizabeth. [Verwerk en aangepas uit verskeie bronne www.lekkeslaap.co.za, Port Elizabeth, Wikipedia] 1.8 Kies die korrekte antwoord. Skryf net die nommer en antwoord neer, byvoorbeeld 1.12. D.
Common mistakes
- Om 'n hele sin te gee waar net EEN woord gevra word (sonder om die korrekte woord te onderstreep), en om 'n mening te gee sonder die vereiste motivering by WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae.
More Grade 9 Afrikaans topics
Leesbegrip in other grades
Aligned to CAPS Grade 9 Afrikaans — Leesbegrip. Curriculum source: CAPS for Senior Phase, Department of Basic Education.
Afrikaans as a First Additional Language?
ReClass matches practice to Home Language or First Additional Language, and you can tap a highlighted word to see what it means in English.
Afrikaans help on ReClassExam preparation
Know what to work on before your exams.
Upload your exam scope and we'll match it to real past-paper Afrikaans questions — including topics like Leesbegrip — so you know exactly what to work on before you write.
Homework Assist
Stuck on a question?
Work through it with Homework Assist.