Grade 10 · CAPS

Grade 10 Leesbegrip

Afrikaans practice questions and a worked example

Graad 10 Leesbegrip is deel van die CAPS Afrikaans-kurrikulum (Huistaal en Eerste Addisionele Taal), wat Vraestel 1 se begripsafdeling dek: vrae oor 'n gelese artikel, 'n spotprent, 'n strokiesprent of 'n advertensie. Leerders werk met die uitwerk van hoofidees en besonderhede uit spesifieke paragrawe, die pas van 'n beskrywing by 'n persoon of item, die onderskei tussen feit en mening, en die verklaar van 'n sin of uitdrukking as letterlik (denotatief) of figuurlik (konnotatief).

Worked example

DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.2 Verduidelik waarom die koning nie sy minister kon besoek nie.

Answer & explanation

Die minister was te siek om te staan, en die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die teenwoordigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie.
1. Die vraag vra waarom die koning nie sy minister kon besoek nie. Die teks verduidelik dat die minister baie siek was en nie kon staan nie. 2. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand mag lê terwyl die koning sit of staan nie. Dit beteken dat die koning nie sy minister kon besoek sonder om hierdie reëls te oortree nie. 3. Daarom was die probleem dat die minister nie kon opstaan nie, en die reëls het nie toegelaat dat hy lê terwyl die koning by hom is nie. Dit is waarom die besoek aanvanklik nie moontlik was nie.

Test your understanding

Try a similar Grade 10 Leesbegrip question and get a useful next step based on your answer.

No account needed to start.

Leesbegrip

Question 1 of 3

DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.1 Noem TWEE APARTE woorde wat vir ons sê dat die minister wat siek geword het ‘n baie goeie werker vir die koning was.

Learn from each answer, right or wrong.

Try again before revealing the solution.

More practice questions

Explore additional Grade 10 Leesbegrip questions.

  • 2
    DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.5 In watter liggaamsposisie was die koning en die minister toe hulle met mekaar gesels het?
  • 3
    DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.6 Kies die korrekte letter (A,B,C,D) om die betekenis van die volgende aanhaling te verduidelik. “... hulle het die besoek afgehandel” (Paraagraaf 2)
  • 4
    DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.7 Wat is etiket?
  • 5
    DIE KONING SE DILEMMA 1. Jare gelede het die koning van Frankryk se minister baie siek geword. Hierdie minister was baie getrou en het die koning lojaal gedien. Die koning wou sy siek minister graag besoek. Daar was net een groot probleem. Die reëls van goeie maniere het bepaal dat niemand in die aanwesigheid van die koning mag lê terwyl die koning self sit of staan nie. 2. Die koning se hofmeester kry toe 'n plan. Omdat die minister te siek was om te staan, het hy voorgestel dat die koning ook moes lê en so lê-lê het hulle die besoek afgehandel. 3. Wat is etiket? Etiket is reëls vir goeie maniere. Dit beskryf dade van bedagsaamheid en vriendelikheid teenoor ander mense. Vroeër jare is die reëls vir goeie maniere baie streng nagekom. In China en Japan is swak maniere dikwels met die dood gestraf. 4. Goeie maniere raak nooit uit die mode nie. Goeie maniere en etiket is vandag noodsaakliker as ooit. Goeie maniere is soos goud in jou hand, want dit maak deure en harte oop. En vandag is goeie verhoudings noodsaakliker as ooit! 5. Hoewel "dankie", "verskoon my", "asseblief" en "aangename kennis" vandag steeds korrek is, is dit nie meer voldoende in ons vinnig veranderende wêreld nie. 6. Soos die woorde van die bekende Basilius die Grote: "'n Boom word aan sy vrugte geken, 'n mens aan sy dade. 7. Hy wat hoflikheid saai, pluk vriende, en hy wat gaafheid plant, versamel liefde." 8. Goeie maniere en bedagsaamheid maak deure oop, en etiket gee duidelike riglyne en reëls wat 'n persoon gemaklik laat voel. Waar hierdie reëls vroeër dae by die huis aangeleer is, gebeur dit vandag maar selde. Iemand moet dit weer vir ons leer. 9. As jy eers weet dat wat jy doen en hoe jy optree, korrek is, sal jy gemakliker voel. Dit bevorder selfvertroue en verbeter sodoende menslike verhoudings. En daar is 'n bonus: Navorsing het bewys dat dit enige mens 'n voorsprong in die lewe gee en groot geleenthede skep. Verskillende kulture het verskillende reëls. 10. Elke kultuur en land het hulle eie gebruike. Wat in een land goeie gedrag is, kan in 'n ander land as ongeskik geag word. As 'n gas in Tibet afskeid neem, steek hy vir sy gasheer tong uit om te wys dat hy die kuier geniet het. Dink net jou pa steek vir sy vriend tong uit as hy groet na 'n lekker braai. 11. Nog 'n voorbeeld is die gewoonte van sekere volke in Afrika wat glo die man moet eerste by 'n deur instap om seker te maak dit is veilig. Die westerse kultuur sê weer dat dit goeie maniere is om die vrou voor te laat loop. As jy dus 'n besoeker van 'n ander land of kultuur ontvang of na 'n ander land reis, vind vooraf uit oor hulle etiket. 1.8 Wat kon in Japan met jou gebeur as jy met swak maniere opgetree het?

Common mistakes

  • Om 'n hele sin te gee waar net EEN woord of TWEE woorde gevra word, om 'n mening te gee sonder die vereiste motivering by WAAR/ONWAAR-stellings, en om 'letterlik' en 'figuurlik' te verwar wanneer 'n sin se werklike betekenis gevra word.

More Grade 10 Afrikaans topics

Leesbegrip in other grades

Afrikaans help on ReClass

Aligned to CAPS Grade 10 Afrikaans — Leesbegrip. Curriculum source: CAPS for the FET Phase, Department of Basic Education.