Grade 12 Taalstrukture en -konvensies
Afrikaans practice questions and a worked example
Worked example
Answer
Test your understanding
Try a similar Grade 12 Taalstrukture en -konvensies question and get a useful next step based on your answer.
No account needed to start.
Question 1 of 3
Learn from each answer, right or wrong.
Try again before revealing the solution.
More practice questions
Explore additional Grade 12 Taalstrukture en -konvensies questions.
- 2TEKS D 3.5 Koop nou Gebruik enige advertensietegniek om die onderstreepte woord meer trefkrag te gee. [Onderstreep in die vraestel: nou]
- 3TEKS D 3.6 Waarom is die gebruik van die vingerafdruk effektief as jy na die naam van die produk kyk?
- 4TEKS D 3.7 Waarom, dink jy, word die produk in die vorm van 'n T-hemp geadverteer?
- 5TEKS D 3.8 Watter EEN woord gebruik die adverteerder om vir die leser te sê dat 'n mens die T-hemp vir 'n lang tyd sal dra?
Common mistakes
- Om die tweede "nie" in die ontkenning weg te laat. "Die kinders is al klaar met die werk" word "Die kinders is nog nie klaar met die werk nie."
- Om die werkwoord in die lydende vorm onveranderd te laat. "Die kinders gooi die gemors in sakke" word "Die gemors word deur die kinders in sakke gegooi."
- Om in die indirekte rede die voornaamwoord en die woordorde nie aan te pas nie. "My boekklub is die enigste leesplek" word "dat haar boekklub die enigste leesplek is".
More Grade 12 Afrikaans topics
Aligned to CAPS Grade 12 Afrikaans — Taalstrukture en -konvensies. Curriculum source: CAPS for the FET Phase, Department of Basic Education.
Afrikaans as a First Additional Language?
ReClass matches practice to Home Language or First Additional Language, and you can tap a highlighted word to see what it means in English.
Afrikaans help on ReClassExam preparation
Know what to work on before your exams.
Upload your exam scope and we'll match it to real past-paper Afrikaans questions — including topics like Taalstrukture en -konvensies — so you know exactly what to work on before you write.
Homework Assist
Stuck on a question?
Work through it with Homework Assist.