Grade 12 · CAPS

Grade 12 Leesbegrip

Afrikaans practice questions and a worked example

Graad 12 Leesbegrip dek Afdeling A van Afrikaans Vraestel 1, vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal. Die vrae hier is gebou op ses artikels: oor Suid-Afrika se streekskosse, bekende Suid-Afrikaners, die YouTuber MrBeast, mikroplastiek, energiedrankies en digitale demensie, elk saam met 'n visuele teks soos 'n TV-gids, 'n grafiese teks of 'n advertensie. Jy moet inligting in 'n bepaalde paragraaf vind, verduidelik of iets letterlik of figuurlik bedoel word, motiveer waarom 'n stelling waar of onwaar is, die skrywer se woordkeuse beoordeel en jou eie mening met 'n rede gee. Die vrae kom uit die NSS-vraestelle van November 2023, 2024 en 2025, elk met die nasienriglyn se antwoord.

Worked example

TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.4 Die gatsby is 'n gereg wat uit Engeland kom. Motiveer waarom hierdie stelling ONWAAR is.

Answer & explanation

Die gatsby... - het op die Kaapse Vlakte ontstaan. - kom uit die Wes-Kaap/Kaap/Suid-Afrika. - ''As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet... ''
Die stelling is onwaar omdat die gatsby nie uit Engeland kom nie. Volgens die teks het die gatsby in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan. Dit is 'n unieke gereg van die Wes-Kaap, wat deel is van Suid-Afrika se koskultuur. Die teks beskryf dit as 'n Wes-Kaapse eetding, wat verder bevestig dat dit plaaslik is en nie van Engelse oorsprong nie.

Test your understanding

Try a similar Grade 12 Leesbegrip question and get a useful next step based on your answer.

No account needed to start.

Leesbegrip

Question 1 of 3

TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.1 Noem EEN voorbeeld van Suid-Afrikaners se smulkos, soos dit in die subtitel van hierdie artikel gegee word.

Learn from each answer, right or wrong.

Try again before revealing the solution.

More practice questions

Explore additional Grade 12 Leesbegrip questions.

  • 2
    TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.5 Wat kan jy in die plek van Russiese wors gebruik as jy 'n gatsby wil maak?
  • 3
    TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.6 Waarom is 'n gatsby waarde vir jou geld?
  • 4
    TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.7 Waar het die Natalse werkers gewerk wat jare gelede met die bunny chow begin het?
  • 5
    TEKS A: ARTIKEL SUID-AFRIKANERS SE SMULKOS Amasi, frikkadelle, malvapoeding, walkie talkies ... (1) Suid-Afrikaners hou van lekker eet. Ons land het 'n ryk koskultuur. Lande wat 'n rol in ons geskiedenis gespeel het, het ook hulle kossoorte Suid-Afrika toe gebring. Daar is egter ook geregte (eetgoed) wat inheems aan ons land is. [5] (2) LekkeSlaap is 'n organisasie wat vir toeriste inligting gee oor plekke waar hulle kan bly en dinge wat hulle daar kan doen terwyl hulle met vakansie is. Hierdie organisasie het onlangs 'n ondersoek gedoen en geregte geïdentifiseer wat eie aan elk van ons nege provinsies is. [10] (3) Die Wes-Kaap is bekend vir geurige kerriegeregte soos bobotie en heerlike soetgoed, byvoorbeeld koesisters. As jy egter dié Wes-Kaapse eetding wil geniet, is 'n gatsby die ding waarna jy soek. Hierdie toebroodjie het in die 1970's op die Kaapse Vlakte ontstaan en is 'n goedkoop ete wat jou gou vul. Jy eet nie hierdie lang broodrol, gevul met masala-biefstuk, polonie of Russiese wors, [15] gebakte eiers, slaptjips en blaarslaai met 'n mes en 'n vurk nie. Jy eet dit ook nie alleen nie. Dit is kuierkos! (4) In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow, wat uit die 1940's dateer, beslis koning. Die mense vertel dat werkers op die suikerrietplantasies 'n manier moes [20] vind om hulle kos werk toe te neem. 'n Uitgeholde brood was 'n praktiese oplossing. Deesdae is hierdie uitgeholde brood gevul met kerrie oral beskikbaar en 'n móét vir enige besoeker aan Durban. (5) Suid-Afrikaners het geen rede of verskoning nodig om te kan braai nie. Ons het [25] dan selfs 'n braaidag! Ons sal in die wind en die weer, binne of buite, met steenkool of hout braai. Shisanyama het hierdie braai-ding 'n bietjie verder gevoer. Dit het in Gauteng se township-slaghuise begin om verkope te verbeter, maar dit het vinnig gegroei om veel meer as net pap en gebraaide vleis te wees. Waar shisa nyama bedien word, word daar ook lekker gekuier. [30] (6) Baie mense trek dalk hulle neuse op vir mogudu en ting, maar in Noordwes is dit koningskos. Mogudu is skaap- of beesafval en word ure lank gekook totdat dit heerlik sag is. Dit word saam met ting, 'n suur pap, bedien. In die Oos-Kaap kan jy 'n gesonde bord pap en wors geniet en dit met 'n tradisionele mieliebier afsluk. (7) In 2019 is Tannie Poppie van Touwsrivier amptelik uitgenooi om haar beroemde [35] roosterkoek by 'n fietswedren in Italië te gaan bedien. Roosterkoek, of askoek, is deel van die Nama-kultuur en die mense van die Noord-Kaap is baasbakkers van hierdie gereg. (8) Potjiekos is byna sinoniem met die Vrystaat. Dit is deel van hulle geskiedenis en hulle erfenis. In sy liedjie, Potjiekos, sing Anton Goosen dat hierdie gereg selfs [40] op die Groot Trek was. Daar is nie net een resep vir potjiekos nie; daar is baie resepte. Jy kan 'n potjie met seekos maak of een heeltemal sonder vleis. In die Vrystaat kan jy egter nie verkeerd gaan met 'n pot vol lamsvleis, groente, knoffel en lekker rooiwyn nie. (9) Mpumalanga spog met pragtige natuurskoon en ook met sorghum. Dit is 'n [45] graansoort wat in moeilike weersomstandighede kan groei en word gebruik om 'n pap te maak wat met melk bedien word. Hulle gebruik dit ook om bier te maak. (10) Limpopo is in die verre noorde van ons land. Hierdie provinsie is bekend vir sy platteland. Daarom kan 'n [50] mens verstaan dat die eetgoed in hierdie provinsie meer natuurlik van aard is. Baie mense mag dalk nie van mopaniewurms hou nie, maar dié beenlose lekkerny is nie net ekonomies nie, dit bevat ook drie keer meer proteïene as beesvleis. [55] (11) Dan is daar ook baie gewilde geregte wat oral in ons land geniet word. Die melktertresep het in die 1600's saam met die Nederlanders in die Kaap aangekom. Vandag word hierdie lekkerny met kaneelsuiker landwyd geniet. En wat is lekkerder as 'n vars vetkoek met maalvleis of stroop? Dis net glad nie bedoel vir mense wat op 'n dieet is nie. [60] (12) Party van ons grootste gunstelinge is selfs in die buiteland gewild. Biltong word van beesvleis of wildsvleis gemaak en met speserye gegeur. En ... jy sal dit op rakke in Nederland en Nieu-Seeland ook kry. (13) Jy is wat jy eet, word daar gesê. Die beste manier om mense te leer ken, is deur kos. In Suid-Afrika beteken lekker eet dikwels ook lekker kuier! [65] [Verwerk uit google, wikipedia, e.a.] 1.8 In KwaZulu-Natal kraai die bunny chow koning. (Paragraaf 4) Sê hoe word die vetgedrukte woorde hierbo figuurlik bedoel. [Vetgedruk in die vraestel: kraai; koning]

Common mistakes

  • Om 'n hele sin te skryf waar die vraag net EEN woord vra.
  • Om net JA of NEE, of WAAR of ONWAAR, te antwoord sonder 'n rede. Die punt word vir die motivering gegee.
  • Om 'n lang lys te gee waar TWEE feite gevra word. Net die eerste twee word nagesien.

More Grade 12 Afrikaans topics

Leesbegrip in other grades

Afrikaans help on ReClass

Aligned to CAPS Grade 12 Afrikaans — Leesbegrip. Curriculum source: CAPS for the FET Phase, Department of Basic Education.